Kleutersorg, met baie liefde en sakke vol omgee. - Pretoria

Wednesday, 28 September 2016

Item details

City: Pretoria, Gauteng
Offer type: Demand
Price: R 1,650

Contacts

Contact name Haidee Olivier
Phone 0844597882

Item description

Ons het nog plek vir 'n paar maats. Hier leer ons die kinders om 'n ware verhouding met Jesus te vorm, om vir mekaar te bid en by te staan. Die juffrouens plaas ook groot fokus daarop om die kindertjies 'skool gereed' te kry, nie net vir al die werk wat wag nie, maar ook die emosionele kant van die lewe.