Bos Goggatjies Kleuter- en Naskool - Pretoria

Monday, 6 June 2016

Item details

City: Pretoria, Gauteng
Offer type: Demand
Price: R 1,650

Contacts

Contact name Haidee Olivier
Phone 0844597882

Item description

Almal hier by Bos Goggatjies het 'n passie vir kinders. Die kleuterskool bestaan nou reeds langer as 10 jaar, ons het dit oorgekoop en in Februarie 2016 begin.
Met liefde, sorg en passie vir kinders bied ons ‘n veilige omgewing waar u kind met selfvertroue kan ontwikkel en tot hul volle potensiaal deur deelname aan speletjies, sport aktiwiteite en stimulerende opvoedkundige programme. Maar die belangrikste van als, ons leer hul van Jesus en om ‘n persoonlike verhouding met God te bou.
Die skool is geregistreer by die Departement van Gesondheid, Sosiale Ontwikkeling, Onderwys asook die Departement van Arbeid.
Ons het kameras in elke klas en op die speelgronde.
Kom kyk gerus! Ons is gelee in Sinoville.