Programmeerder SQL, c.Net and .Net MVC, WCF /Webservices in Pretoria - Pretoria

Friday, 12 August 2016

Item details

City: Pretoria, Gauteng
Salary: R 150

Contacts

Contact name Linda

Item description

IT Sagteware maatskappy wat in Pretoria kantoor het, is op soek na 'n programmeerder met die volgende vaardighede: MS SQL, programming in c.Net and .Net MVC, WCF /Webservices. Minstens 5 jaar ondervinding. Die persoon moet Afrikaans en Engels vlot kan praat, uit die boks kan dink, graag wil leer, self gemotiveerd wees. Die persoon moet alleen kan werk maar ook met tye in 'n span. Moet oor eie motor beskik en bereid wees om tussen Johannesburg en Pretoria te ry.
Kontrak vir 3 maande met moontelik permanente pos. Die kontrak sal per uur wees gebaseer op ondervinding. R150 - R300 per uur
Stuur CV vir info@smartapps.co.za