Volkswagen Golf 2001, Manual, 1.9 litres - Pretoria

Tuesday, 8 November 2016

Item details

City: Pretoria, Gauteng
Offer type: Sell
Price: R 63,000
Model: Volkswagen Golf, 1.9 litres
Year:2001
Transmission:Manual
Fuel Type:Diesel
Drive Type:Front
Body Type:5-doord hatchback
Color:white

Contacts

Contact name adriaan

Item description

Voertuig is in goeie kondiesie binne die leer interior is baie mooi opgepas geen bars of geskeerde sitplekke nie bakwerk is ok baie mooi opgepas en is ongeluk vry. Motor en ratkas is nog 100% met geen probleme nie, is baie lug op diesel verbryk kry so 960kilos op i tank diesel(55L).Het hom gediens 29/10/16.Hy het a/c, p/s, e/w, electric sunroof, abs, remote lock en alarm het tracker ok in.Wil verkoop of ruil vir i 2004 Nissan xtrail of enige ordentluke suv of dubbel cab bakkie