Verband lenings Pro bond - Pretoria

Thursday, 24 May 2018

Item details

City: Pretoria, Gauteng
Offer type: Demand
Price: R 150,000

Contacts

Contact name Zandelee
Phone 0798094882

Item description

VERBAND LENINGS PRO BOND FINANCIALS

Wil jy n paar rand he die maand? Om n 2de verband uit te neem is een van die mees effektiewe maniere om gou geld los te maak as wat mens lank moet wag om te hoor of jy goed gekeur is by die banke.

Ons dien jou aansoek in by al 5 banke wat jou kaanse verbeter en asook beter rentekoers.

Veronderstel jy wil R250 000 leen is terugbetaling +-R2500 pm(terme en voorwaardes geld)

? moet eiendom besit
? nie op swartlys wees nie
? geen teruggeskrywe diebiet oders in die afgelope 3 maande nie

Skakel my op 0798094882 of probondz@gmail.com vir verdere inligting of navrae