Netjiese bachelor woonstel naby Silver Lakes onmiddellik beskikbaar R2800,00 pm - Pretoria

Sunday, 11 March 2012

Item details

City: Pretoria, Gauteng
Offer type: For Rent
Price: R 2,800
Bedrooms:1
Bathrooms:1
Full Square, m²:10

Contacts

Contact name Lida
Phone 082 450 8075

Item description

n Netjiese en skoon bachelor woonstel met balkon beskikbaar. Oukraal Kompleks, naby Silver Lakes, Hazeldean. Onmiddellike okkupasie. R2800,00 per maand. Pragtige en boomryke kompleks. Swembad en ontspanningsarea in kompleks. Die woonstel het ook 'n toesluit motorhuis sowel as 'n afdak.
Mark as scam