Ford ranger 4. Ol 4x4 xlt - Pretoria

Tuesday, 28 April 2015

Item details

City: Pretoria, Gauteng
Offer type: Sell
Price: R 69,500

Contacts

Contact name ALEX SMIT
Phone 0825706010

Item description

Lood grys 4. Ol 4x4 xlt ford ranger super cap 4 deur te koop. Prys r69 500. Kilometer 167 000 deur eienaar self gery. Model 2007. Diensrekord van 7 jaar. Ekstras is: longrange tank van 80l wat inhoud aanboord maak van 167 liter. Met volvrag soos vir toergids is brandstof gebruik ongeveer 6,4km/l tot oor 7km/l. Nuwe bande minder as jaar oud en 12 000km gedoen. Canopy selfde kleur as bakkie. Bak agter is gerubberise en beskerm. Lisensie geldig tot 28 feb 2016. Betaling en registrasie voor besitname is voorvereiste. Ingeboude fm/cd radio. Ingeboude kenwood - vhf radio vir voertuig model en praat as gids. Oorname gereed vir 5 mei 2015.
Mark as scam