1 slaapkamer tuin w/stel in pretoria noord te huur - Pretoria

Friday, 6 December 2019

Item details

City: Pretoria, Gauteng
Offer type: Sell
Price: R 3,600

Contacts

Contact name Andre
Phone +27826810439

Item description

1 skoon en netjiese 1 slaapkamer tuin w/stel te huur in pta noord kan ook gebruik word as 1 en n halwe slaapkamer.Met eie jaart en wasgoed lyn en motor afdak en eie remote vir hoofhek.Troeteldier vriendelik. Deposito R3600 en maandeliks R3600. Krag en water nie ingesluit.Onmiddelik beskikbaar.Kontak Andre 0826810439