Bosveld Erf - Pretoria

Wednesday, 5 August 2015

Item details

City: Pretoria, Gauteng
Offer type: Sell
Price: R 450,000

Contacts

Contact name vanwykannemie@hotmail.com
Phone 0834823829

Item description

Wil jy graag jou eie bosveld naweek “escape” weg van die stad se lawaai besit en slegs 20km van Kolonade Pretoria, dan het ek die oplossing vir jou. Kom bou vir jou ‘n hout huis op ‘n pragstuk landgoed, waar rooi bokke en njalas vrylik loop. Vir die prys kry jy ‘n 1 hektaar stuk grond wat aangrensend is op 10 hektaar grond. Sekuriteit is hoog en word patrollies daagliks gedoen. Teen slegs R450 000.00 kan jou drome waar word. Kontak my by 0834823829, net as jy ‘n erenstige koper is.