Groot Limited Edition World Cup 2015 spieël & 5 kleintjies - Pretoria

Monday, 5 October 2015

Item details

City: Pretoria, Gauteng
Offer type: Sell
Price: R 4,000

Contacts

Contact name Thessa
Phone 0728124267

Item description

Ek is 2 jaar terug R4000- aangebied vir die groot spiel & van die hand gewys. Moontlik seker weer daar rond As ek weer kry wat ek 2 jaar terug geoffer is, kan daai persoon hom nou in Pretoria Tuine kom haal. Ek sal selfs 5 klein spieëltjies ook saam met die groot spieël gee. Dit is klein spieëltjies met die volgende lande se badges op: Scottish Rugby Union, Tonga, Western Samoa, Romania & Argentina. Ek het die ander lande ook gehad, maar hulle het voete gekry...Ek sal dalk moontlik 3500- ook oorweeg vir almal.