Geute en Afvoerpype Skoonmaak / Herstel /Vervang / Installasie - Pretoria

Monday, 24 December 2012

Item details

City: Pretoria, Gauteng
Offer type: Offer
Price: R 30

Contacts

Contact name Johan
Phone 0729700746

Item description

Baie daklekke kan opgelos word deur bloot die geute en afvoerpyppe skoon te maak en alle blokassies te verwyder. Water wat nie vining genoeg wegvloei nie veroorsaak dat dit opdam in die kanale, veral op sink dakke en dan oorstroom in die las plekke en so die dakkappe kontamineer en die ceiling beskadig. Geute en afvoerpype diens en skoonmak vannaf R30 per meter. Herinstallasie van geute en afvoerpype vannaf R50 per meter. Nuwe installasie vannaf R130 per meter. Moenie toelaat dat n verkoopsman u duisende laat spandeer as bloot n goeie diens nog tenminste 5 jaar kan voeg by die lewe van u geute en afvoerpyppe nie.Kontak Expert Roofing vir beste, vriendelikste diens. Ons verbeter enige geskrewe kwotasie.