Fabriek in 219 Greyling singel, Rosslyn East, Pretoria Noord - Pretoria

Friday, 19 February 2016

Item details

City: Pretoria, Gauteng
Offer type: For Rent
Full Square, m²:473

Contacts

Contact name Michael
Phone 0871350140

Item description

Prys: R45.00 per vkm uitgsl BTW vir `n minimum periode van drie jaar. Enige aanbod naby aan bg sal ernstig oorweeg word.
Beskrywing: Fabriek – 473 vkm totaal met:
1. 363vkm fabriek, insluitend 34 vkm toilette, kombuis area, aantrek en stort fasaliteite vir fabrieks personeel
2. 42.5vkm ontvangs, kantoor, toilet en kombuis op grond vloer;
3. 25vkm “mezzanine” vloer bo fabrieks ablusie vir gebruik as stoor, kantien, ens;
4. 42.5vkm verdeel in twee kantore op tweede vloer;
Elke fabriek het toegang na Greyling singel via `n gemeenskaplike oop area. Elke fabriek is voorsien van `n 3.5m Wyd x 4m Hoog oprol deur vir gemaklike toegang van voertuie, toerusting, ens. Verder is elke fabriek voorsien van 380V, 60A per fase.